Helenè en Cobus Bester

HELENÉ EN COBUS BESTER:
Helené en haar broer Cobus Bester sing gereeld saam tydens korporatiewe geleenthede.  Die twee se stemme klink so goed saam en Cobus bring ‘n heel nuwe energie na die verhoog.  Cobus is die hoofsanger van die “band” Ice Project .  Hulle het tot onlangs die voorprogramme van die Parlotones gedoen en het ‘n cd getiteld, “Boy in the photo”, deur UNIVERSAL uitgereik.  Bespreek gerus hierdie twee vir ‘n werk-, jaareind-, of verjaardagfunksie!!   Helené en Cobus het die bekende duet, “Lucky” (Jason Mraz) opgeneem, op haar cd TUSSEN DIE LYNE.

HOOGTEPUNTE VIR COBUS:

Optredes saam met die Parlotones:

  • Fancourt – George.
  • Kirstenbosch – Kaapstad.
  • Barnyard – Cresta

Optredes saam met Helené:

  • Leopard Creek korporatief – 2016
  • Africlassic (Rivonia) korporatief – 2013 – 2016.
  • Solidariteit, korporatief – 2016.