Stemwerk

Helenè is tans die stem agter die T.V. advertensies:  PPS-versekering, Pantene-sjampoe en die Kyknet internasionale klavierkompetisie.  Radio-advertensies vir hierdie jaar sluit in:

  • Vodacom
  • Limpopo-toere
  • Padongelukke-fonds

Sy het al stemwerk gedoen vir ABSA, STANDARD BANK, CORENZA C, VODACOM, KFC, MTN, BIO-OIL en NICE-‘n-EASY-sjampoe.

Kliek gerus op hierdie skakel: Voicebank

Indien u Helené wil bespreek vir TV- en radiostemwerk, skakel gerus Contractors en vra om met Zandile te praat:  011 726 6076 / zandile@contractors.org.za