SPESIALE AANBOD : KRISTI KAT-VERTONINGS:

Ten einde Helené Bester se nuwe kinder-cd “Helené Bester en Kristi Kat – Op die Plaas” bekend te stel, bied ons die volgende spesiale aanbod vir kleuter-,  laerskole en kinderkerke aan:

  • Optrede deur  “Helené Bester en Kristi Kat” waar die liedjies vanaf die cd “Op die plaas” gesing word. Vertoning van 60 – 75 minute word aangebied (koor se optrede ingesluit).
  • Optredefooi van R4 500 wat 25 gratis cd’s  van die “Helene Bester en Kristi Kat”- cd’s insluit. Terme en voorwaardes geld (sien onderstaande).
  • Een of twee liedjies wat Helené Bester saam met u kinderkoor sal sing.
    • Spesifieke liedjie sal ooreengekom word. Geen repetisies saam met kinderkoor geldig vir spesiale aanbod. Koor sal ooreengekome liedjie op hul eie repeteer.  Die lied (of twee) word  ‘n uur voor die vertoning saam geoefen.  Bladmusiek sal aan die koor verskaf word.
  • Terme en Voorwaardes:
    • Aandbod sluit klank uit wat aan kunstenaar verskaf  word teen addisionele fooi van R1 500.
    • Vervoer/verblyf: ‘n addisionele fooi vir vervoer sal gehef word indien die skool of kleuterskool buite ‘n radius van 60 km van huidige bestemming is asook verblyf in ‘n gastehuis indien van toepassing.
    • Aanbod slegs geldig tot 30 Junie 2017.

SPESIALE AANBOD 2 : GENEREER FONDSE VIR U SKOOL DEUR CD-VERKOPE:

  • Indien u nie belangstel  in ‘n vertoning deur Helene Bester en Kristi Kat nie, kan ons u steeds van hulp wees, deur fondse vir die skool te genereer:
  • As ‘n spesiale aanbod kan ons die cd aan u skool beskikbaar stel teen R50 per cd.  Die aanbevole verkoopprys is R80. Sodoende kry u skool die geleentheid om fondse te genereer deur cd-verkope.
  • SMS of epos asseblief u bestelling na Christa 0826526057/christa.lombard@telkomsa.net
  • Aanbod slegs geldig tot 30 Junie 2017.

Vir enige ander navrae kontak asseblief vir Christa Lombard op 0826526057